Deon & Hanna-Marié Verlowing
21 November 2020 | Koue Bokkeveld

Op 21 November 2020, het Hanna-Marié vir Deon JA gesê op die Kershoff’s se familieplaas in die Koue Bokkeveld. Dit was so lekker om deel van hierdie spesiale oomblikke te kon wees, met die mooiste verlowingsvieringe, opgestel deur Ribbon & Rope.

“en as ek die dag my hand in joune sit
sal ek my padkaarte bêre met die wete:
my reise op soek na jou is nou verby”
-Antjie Krog

Follow our social channels for updated news and info.

More Albums