Du Toit Familie
17 Desember 2021 | Langrivier, Koue Bokkeveld
Die vier Du Toit broers boer almal saam met hulle pa op Langrivier in die Koue Bokkeveld. Ons het mooi herinneringe vasgevang op dié familieplaas, saam met hulle mooi gesinne. Dis baie kosbaar om te sien hoeveel sonskyn al die kleinkinders vir ouma en oupa kan bring (al is dit op die mees winderigste en bewolkte dag).
More Albums