Nortjé Troue
wedding-couple-and-rings
31 Oktober 2020 | Oudtshoorn

Neels en Tobiëtta se ewigheid het op 31 Oktober 2020 saam begin op Neels se familieplaas buite Oudtshoorn. Dit was ‘n regte boere-makietie vol joligheid om die Nortjé’s se troudag te vier.

“Dit is mos waaroor die lewe gaan, om lief te hê, om liefde te gee en om liefde te ontvang.”

Follow our social channels for more news and information. | Facebook | Instagram

More Albums