Pieters Gesin
27 Februarie 2021 | Koue Bokkeveld

Die Pieters-gesin se liefde en vreugde is iets waarvoor almal hulle ken. Met hierdie twee kenmerke was dit so maklik om hulle mooiste oomblikke vas te vang op Môrester in die Koue Bokkeveld, waar hulle tans bly en werk. Met die manne wat gewoontlik die minste van die idee van fotos hou, was hulle toe dié wat op die ou einde die fotosessie die meeste geniet het.

Follow our social channels for updated news and info.

More Albums